background31

Welcome to our website.

I will greet you the same way as John greeted the 7 churches in Asia for this is where we got the name of the website. I trust that you will find this website informative and practical. It is our mission to try and make our faith, not our religion, but our faith as practical as possible for we have a practical and very supernatural faith.

Rev 1:4  John to the seven churches which are in Asia: Grace be unto you, and peace, from him which is, and which was, and which is to come; and from the seven Spirits which are before his throne;

Rev 1:5  And from Jesus Christ, who is the faithful witness, and the first begotten of the dead, and the prince of the kings of the earth. Unto him that loved us, and washed us from our sins in his own blood,
Rev 1:6  And hath made us kings and priests unto God and his Father; to him be glory and dominion for ever and ever. Amen.

.........................................................................................................

Welkom by ons webblad.

Ek wil elkeen van u graag op dieselfde manier begroet as wat die geliefde dissipel Johannes die sewe gemeentes in Asie gegroet het want dit is waar ons die naam van die webblad gekry het. Ons vertrou dat julle die webblad leersaam en prakties sal vind want dit is ons missie om ons geloof so prakties as moontlik te maak aangesien ons het 'n baie praktiese maar ook 'n baie bonatuurlike geloof.

Open 1:4  Johannes aan die sewe gemeentes in Asië: Genade vir julle en vrede van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste wat voor sy troon is,

Open 1:5  en van Jesus Christus, die getroue getuie, die eersgeborene uit die dode en die Owerste oor die konings van die aarde! Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed
Open 1:6  en ons gemaak het konings en priesters vir sy God en Vader, aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.

 

 

014906
Today
Yesterday
This Week
Last Week
This Month
Last Month
All days
7
191
639
12655
1432
2019
14906

Your IP: 54.92.201.232
2017-12-16 01:34