background31

 

As jy 'n getuienis het wat jy graag met mense wil deel, stel dit op skrif en stuur dit vir my en ek sal dit vir jou plaas op die webblad. dit is my oortuiging dat ons almal kan doen met goeie nuus in die moeilike dae waar oorlog op die horison is. Ja, almal wat die wereld toestand dophou kan nie anders as om te dink dat ons binnekort in 'n baie groot oorlog gaan sit nie, maar te midde van dit alles, is daar altyd hoop. Ons kry daardie hoop uit getuienisse van mense wat vir ons vertel hoe die Here hulle sake en toestande verander het. Dus, as jy voel jou getuienis kan vir mense iets beteken en dit vertel werklik van die goedheid en grootheid van onse God, deel dit dan met ons.

 

 

    

 

 

014930
Today
Yesterday
This Week
Last Week
This Month
Last Month
All days
31
191
663
12655
1456
2019
14930

Your IP: 54.92.201.232
2017-12-16 01:39