background31

Roep My altyd aan,

waar jy sit of staan,

waar jy ook mag gaan.

 

Kyk, Ek is altyd daar.

in vreugde en gevaar.

bly Ek steeds by jou.

 

Roep My altyd aan,

totdat Ek jou verhoor,

Roep tog net na My.

 

Laat, laat My Gees jou lei,

kom net aan My sy,

skuil net hier by My.

 

Soek, soek My altyd deur,

in elke kinder tree,

stap Ek saam met jou.

 

Hoor, hoor nou as Ek roep,

as Ek na jou soek,

vlug nie weg van My.

 

Laat hoop jou nooit beskaam,

vertrou net vol op My,

wees net lief vir My.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

014981
Today
Yesterday
This Week
Last Week
This Month
Last Month
All days
82
191
714
12655
1507
2019
14981

Your IP: 54.92.201.232
2017-12-16 01:43