background31

Broodkrummels

Verraaier of nie?

Wel ek het myself in die artikel vasgeloop.

http://www.dievryburger.co.za/2013/03/charlize-theron-donateur-van-anc/

Van al die dinge wat ek verwag het, moet ek erken, is dit een ding wat ek nie verwag het om te sien nie. Charlize Theron se ster het geval in my oë en sal nooit weer skyn nie. Daar is sekere dinge wat ek nie goed vat nie. Hierdie tipe van verraad is een van hulle

Die Sovereine Staat van Goeie Hoop

Hier is nou 'n ding wat ek nie so lekker kan kleinkry nie. Miskien kan iemand my help hiermee.

Dit is offisiële webblad van die "sovereign State of Good Hope". Blykbaar het die Koisan koning verlede jaar die proses begin om die Kaap provinsie af te stig van die res van Suid Afrika af. Daar is ook nie heelwat gesê daaroor nie.

Toe ek so rukkie terug hiervan te hore gekom het, het ek regtig gedink dat dit 'n grap is. Hier is die link tot die youtube video : Koisan Koning

Het hy wetlike grond om op te staan?  Dit het nou natuurlik alles met die onteiening van grond te doen, sonder vergoeding. Die Koisan en Zulu konings was nie heeltemal beindruk met die idee nie. Blykbaar het hy. Prof Nagan

Dit laat my met 'n baie interessante probleem. As die Kaap dan nou nie meer deel is van Suid-Afrika nie en die blankes wil vlug oor die groot rivier, wanneer dinge regtig begin skeef loop, sal dit dan nie maar beter wees om "asylum" te vra by die nuwe land as om net dood eenvoudig oor hulle grens te vlug nie. Is ons dan nie ook nou besig om 'n ander persoon se grond gebied te betree nie? Eenvoudig gestel, het ons die reg om ongenooid die grond gebied van die Koisan te betree?

 

Christian men are soft

I know this is not going to make a lot of people happy, but I really agree with this guy.

Christian men are soft

It is time to stand up. This sissy christianity that we have now is absolutely useless...

 

30 Dae for Chaos Begin

Maart 2013. Een aand het ek wakker geword met die woorde in my mond. 30 Dae voor chaos begin. Wat beteken dit? Waar kom dit vandaan en het dit gebeur? Wel 2012 was veronderstel om die einde van die wêreld te wees en op daardie stadium het baie van ons gewonder of dinge regtig slegter kan gaan. Nou meer as 5 jaar later het die woorde na my toe terug gekom. Op daardie stadium het ek nie gedink dat dinge baie slegter kan gaan nie. Mensig, was ek verkeerd!

Read more: 30 Dae for Chaos Begin

066957
Today
Yesterday
This Week
Last Week
This Month
Last Month
All days
233
284
1750
61505
6431
8529
66957

Your IP: 54.196.13.210
2018-09-21 10:44