background31

Deu 23:2  Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom nie; selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom nie.

Ek besef dat ding baie kontroversieel is en dit is glad nie my bedoeling om mense met gemenge herkoms op enige manier te verneder nie, of om hulle sleg te maak of so iets nie. Ek kyk na die stelling uit die oogpunt van wat die wet van die Here sê. Ek weet ook dat baie mense sê dat ons nou in die Nuwe Testamentiese tyd leef en dat alles onder genade val en dat die wette van die Here nie meer bestaan nie. Maar as ons dan vir 'n oomblik kyk na die vraag asof die wet nog bestaan soos in die Ou Testament, hoe moet ons dit interpreteer?

Sommige mense sal fokus op die 10 geslagte. Maar kom ons wees realisties. 10 Bybelse geslagte is 400 jaar. ( 40 jaar = 1 geslag). Die blankes in Suid Afrika is nog nie eens 400 jaar in die gebied nie. Met ander woorde al die mense met gemengde bloed mag steeds nie in die vergadering van die Here inkom nie. Dis seker een manier om daarna te kyk, maar ek moet eerlik sê, dis nie my manier nie. Ek beskou hierdie saak uit 'n heeltemal ander oogpunt.

God het 'n wet daar gestel wat nie oortree moet word nie. Mense begin filosofeer daaroor sodat hulle op die ou end die wet kan verander of kan probeer om die bedoeling daarvan te verander, maar die wet het nie verander nie. In kort sê die wet baie duidelik dat geen vermenging mag plaasvind nie. Dit is nie vir my om God te bevraagteken oor hierdie dinge nie. Ek gaan Hom ook nie probeer verdedig nie. Hy is heelwat groter en sterker en slimmer as wat ek is. Hy kan homself baie beter verdedig as wat ek dit kan doen.

Ek sien die ding egter in 'n ander lig ook. Dit het te doen met die verleiding van Bileam, die huurling profeet wat vir Balak gesê het om die kinders van Israel na sy feeste toe uit te nooi sodat vermenging kan plaasvind. Dit is hoe hulle die volk van God wou vernietig, as dan nie deur 'n vervloeking nie, dan deur vermenging.

Uit 'n persoonlike oogpunt beskou ek vermening as 'n ernsitige taboo. As jy 'n Israeliet is en jy vermeng, dink jy net aan jouself en nie aan die kinders wat volg nie. Volgens God se eie wet mag daardie kinders nie in sy teenwoordigheid kom nie. Wie is skuldig? Die kind of die ouer? Die kind is sekerlik onskuldig, maar die wet van die Here sê dat hy besoeking sal doen tot in die derde en vierde geslag van die wat hom haat. Haat jy die Here as jy nie sy wet wil volg nie? Dit sal ek aan jou oorlaat om te besluit of ten minste daaroor na te dink.

Neh 13:3  En toe hulle die wet hoor, het hulle al die mense van gemengde bloed uit Israel afgesonder.

'n Gedagte om vir jouself uit te maak.

055914
Today
Yesterday
This Week
Last Week
This Month
Last Month
All days
113
219
771
51857
3917
5402
55914

Your IP: 54.80.87.62
2018-08-15 09:51