background31

Hierdie is sekerlik vandag iets wat baie kopkrap veroorsaak. So wat gebeur nou uit 'n bybelse oogpunt as 'n man besluit om 'n vrou te word. Dis nou die hele hormoon terapie ding en dan die sjirurgie op die einde daarvan. Is dit iets wat ons met die bybel se wette kan vereenselwig?

 

Deu 23:1  Hy wat deur verbryseling vermink of van wie die manlike deel afgesny is, mag in die vergadering van die HERE nie kom nie.

As ek die ding so bekyk lyk dit vir my asof die wet teen geslags verandering is. Dit skep nogal 'n groot probleem vir die mans wat nie meer mans wil wees nie. Effektief sê die wet dat as 'n man nie meer sy manlike deel het nie, dan mag hy nie in die vergadering van die Here ingaan nie. Wat dink jy daaroor?

055915
Today
Yesterday
This Week
Last Week
This Month
Last Month
All days
114
219
772
51857
3918
5402
55915

Your IP: 54.80.87.62
2018-08-15 09:51