background31

Broodkrummels

Broodkrummels

Ek het besluit om 'n blad oop te maak waarin ek kort gedagtes wil deel. Nie noodwendig met antwoorde nie, maar goed om oor na te dink. Ek weet dat elke gelowige baie dinge het om oor te dink en baie vrae het. Ons weet nie alles nie en ons verstaan nie alles nie. Ek dink ook nie dat dit noodwendig 'n groot probleem is nie. Ek glo dat openbarings kennis kom van God wanneer ons dit die minste verwag, maar ook net wanneer ons gereed is daarvoor om dit te kan hanteer. Ek sal dit aan jou oorlaat om die saak verder te bedink.

Read more: Broodkrummels

072175
Today
Yesterday
This Week
Last Week
This Month
Last Month
All days
72
179
251
69385
3278
8371
72175

Your IP: 54.166.130.157
2018-10-15 09:41