background31

meaning name

Zelda's Blog

Kosbare pêrel

Die koninkryk van die hemele is soos n koopman wat mooi pêrels soek;
toe Hy een baie kosbare pêrel kry(ons ma),

Read more: Kosbare pêrel

Koninkryk van God

Jesus:       soek die koninkryk van God, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

Ons bid:    laat u koninkryk kom…

Jesus:      Die koninkryk van God kom nie met sigbare tekens nie. Elkeen wat die koninkryk van God soos ‘n kindjie ontvang - die koninkryk van God is binne-in julle.

 

Luk 11:2; 12:31; 17:21; 18:17

Landru

Here Jesus ek was klein
Swak, onkundig en nog rein.
Laat my groot word voor U troon
Laat my sing in eng’le koor.

Read more: Landru

My verwagting

Ek slaan my oë op na die berge:
Waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het.
Die Here is my herder;
niks sal my ontbreek nie...

Read more: My verwagting

The mountaintop experience

We were away for the long week end – a retreat into the bush between Parys and Venterskroon. That Saturday morning we decided to take the hiking trail and discover a bit of nature; so we checked the different routes in the booklet and decided to take one of the short routes.

Read more: The mountaintop experience

078442
Today
Yesterday
This Week
Last Week
This Month
Last Month
All days
132
103
966
75066
2997
6548
78442

Your IP: 54.82.73.21
2018-11-17 22:33