background31

meaning name

Toe sê Hy vir hulle: Waarom is julle so bang? Hoe het julle dan geen geloof nie?

Is jou Godsvrees nie jou hoop, jou vrome wandel nie jou verwagting nie?

Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.

Ek is die weg en die waarheid en die lewe; …

….Moenie vrees nie; glo net.

…Ja, Ek maak ‘n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.

Vertoef, en verwonder julle!

 

Mar 4:40 Job 4:6 Joh 14:1 Joh 14:6 Mar 5:36 Isa 43:19 Isa 29:9

072263
Today
Yesterday
This Week
Last Week
This Month
Last Month
All days
160
179
339
69385
3366
8371
72263

Your IP: 54.166.130.157
2018-10-15 09:46