background31

meaning name

Here Jesus ek was klein
Swak, onkundig en nog rein.
Laat my groot word voor U troon
Laat my sing in eng’le koor.

O Jesus min my
O Jesus druk my
O Jesus hou my
En Seën my met U Gees.

Here Jesus ek was klein
Gevorm deur U, my ma en pa
Geroep deur U van vroeg reeds af
Gee aan hul U liefd’ en krag.

O Jesus min my
O Jesus druk my
O Jesus hou my
En Seën my met U Gees.

Here Jesus ek was klein
My oumas en oupas wag vir my
Troos hul Heer want hul het pyn
Gee U vrede groot vir my.

O Jesus min ons
O Jesus druk ons
O Jesus hou ons
En Seën ons met U Gees.

037515
Today
Yesterday
This Week
Last Week
This Month
Last Month
All days
180
259
1897
33506
3817
6141
37515

Your IP: 54.158.219.248
2018-05-20 15:34