background31

meaning name

Zelda's Blog

Take my yoke

Take my yoke upon you, and learn of me;
for I am meek and lowly in heart:
and ye shall find rest unto your souls.
For my yoke is easy, and my burden is light.

Read more: Take my yoke

"Neurotransmitters"

13 Feb "neurotransmitter 1"

Vandag moes ek vir my kind verduidelik wat neurotransmitters is en hoe dit werk. Iets wat haar dosente moes verduidelik het maar met die oorvol lokale het dit nie goed gegaan nie. Iewers in die argiewe van my opleiding het iemand eendag hierdie beeld vir my gegee: neem 'n soutpot en gooi sout uit op jou hand. Dit is hoe neurotransmitters werk. Dit word oorgedra van een neuron na 'n ander sonder dat daar fisiese kontak plaasvind tussen die 2. Ek gaan nie op die volle fisiologiese werking in tussen die aksons, neurone en dendriete nie; sien net die prentjie in jou verbeelding van die soutpot, die hand en die oordrag.

Read more: "Neurotransmitters"

"Words"

A careless word may kindle strife
A cruel word may wreck a life
A timely word may level stress
a loving word may heal and bless.

Pleasant words are as an honeycomb.
sweet to the soul, and health to the bones (Prov. 16:24)

aangeleer, vasgelê en versterk

"Gebrek aan kennis" en "verwagting"

 

Hierdie 2 begrippe is wat vandag op my hart druk, maar dit gaan glad nie oor wat mense normaalweg dink of geleer is nie. Ek gaan heel moontlik baie gestenig word oor hierdie boodskap maar dit het vir my nuwe betekenis gekry toe die Here dit op my hart gelê het:

Jes 5:13 Daarom gaan my volk in ballingskap weens gebrek aan kennis, en hulle aansienlikes word hongerlyers en hulle menigte versmag van dors.

Read more: aangeleer, vasgelê en versterk

086040
Today
Yesterday
This Week
Last Week
This Month
Last Month
All days
268
381
1542
80153
5080
5515
86040

Your IP: 18.212.93.234
2018-12-15 19:50