background31

meaning name

Zelda's Blog

The Trinity of God

 Many people have done studies in the past to prove either that the Trinity exists or that it does not.

This is how the Lord opened the Word for me… taking Revelation 1:8 as text:

 

  • I am Alpha and Omega, the beginning and the ending, saith the Lord,
  • which is, and which was, and which is to come,
  • the Almighty.

Read more: The Trinity of God

Have not I commanded you? (1)

Het gister my matriek album uitgehaal om foto's vir 'n skoolvriendin te scan, toe kom ek op die kerk blaadjie af van ons laaste skooldiens. Die versie was daarop:

Jos 1:9 Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die HERE jou God is met jou, oral waar jy heengaan.

 

Maar die Engelse weergawe is waarop ek wil konsentreer; wat dit duideliker sê:

Jos 1:9 Have not I commanded you? Be strong, vigorous, and very courageous. Be not afraid, neither be dismayed, for the Lord your God is with you wherever you go (Amplified Bible)

Read more: Have not I commanded you? (1)

Talente en ponde

     Werk met jou talent/pond (Luk 19:11-28; Mat 25:14-30)

 

    Luk 19:12-13 Hy het dan gesê: ‘n Man van hoë geboorte het na ‘n ver land gereis om vir homself ‘n koningskap te ontvang en dan terug te kom. En nadat hy tien van sy diensknegte geroep het, gee hy hulle tien ponde en sê vir hulle: Dryf handel daarmee totdat ek kom.

Read more: Talente en ponde

al wat myne is, is joue

    Luk 15:11-32 Die verlore seun

     Hy het ook gesê: ‘n Man het twee seuns gehad. En die jongste van hulle het vir sy vader gesê: Vader, gee my die deel van die eiendom wat my toekom. En hy het die goed tussen hulle verdeel.

Read more: al wat myne is, is joue

Warrior Princess 1 - Called by your name

But now thus saith the LORD that created thee, O Jacob, and he that formed thee, O Israel, Fear not: for I have redeemed thee, I have called thee by thy name; thou art mine.

Isa 43:1

"What's in a name?" is a common question people have. The power of a name and its value has long been immortalized in prose, poetry, and religious ceremony. Everyone recognizes himself or herself by name.

Read more: Warrior Princess 1 - Called by your name

015217
Today
Yesterday
This Week
Last Week
This Month
Last Month
All days
48
102
150
13267
1743
2019
15217

Your IP: 54.226.132.197
2017-12-18 05:00